Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: November 2005
Hoe vol is die glas?
Vir die optimis is die glas half vol. Vir die pessimis is die glas half leeg. Vir die ingenieur is die glas tweekeer so groot as wat nodig is.
Definisie van ‘n GESINSVAKANSIE
GESINSVAKANSIE : Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
Posted in Kort grappe
Comments Off
Wat is die verskil tussen ‘n Meganiese – en Seviele Ingenieur?
Wat is die verskil tussen ‘n Meganiese – en Seviele Ingenieur? Meganiese ingenieurs bou wapens – Seviele Ingenieurs bou teikens
Wat bedoel jy?
Twee plaaslike predikers staan langs die pad en elkeen hou ‘n plakaat op wat sê : "DIE EINDE IS NABY – DRAAI OM VOOR DIT TE LAAT IS!" Toe die eerste kar verby kom skree die drywer "Gee pad! Hierdie … Continue reading
Hemel toe
Die dominee het elke week ‘n kinderboodskappie as deel van die diens gehad. Die kinders het om hom voor die kansel kom sit, en hy het toe met hulle oor die hemel gesels. Aan die einde van sy praatjie vra … Continue reading
Gewone mense glo . . .
Gewone mense glo . . . as dit nie stukkend is nie – moenie dit probeer regmaak nie. Ingenieurs glo . . . as dit nie stukkend is nie – het dit nie genoeg eienaardighede nie.
Doodsberigte
Fanus Rautenbach sê: ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep. 1.Reisigers gaan heen. 2.Parlementslede op die groen kussings gaan sag heen. 3.Die melkman en die posman kom om. 4.Jagters gaan bokveld toe. 5.Kokke steek lepel in … Continue reading
Hoe kinders vertrou
Tannie vra ‘n klein seuntjie vir ‘n mooi jong meisie op die strand, gaan Tannie elke Sondag kerk toe? Ja! sê die meise verbaas. Is Tannie ‘n Christen vra hy weer, sy knik bevestigend. Bid Tannie elke aand? weer ‘n … Continue reading
