Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: December 2005
Ek staan en klop
Die nuwe predikant besoek sy gemeentelede. By een huis hoor hy dat die mense tuis is maar hulle maak nie die deur oop nie. Hy haal toe ‘n kaartjie uit en skryf daarop "Openb. 3:20" en skuif dit … Continue reading
Dood goudvis
Klein Saartjie is in die tuin besig om ‘n gat toe te gooi, toe haar buurman oor die heining loer. Geïnteresseerd in wat sy doen, vra hy vriendelik: "Wat doen jy daar, Saartjie?" "My goudvissie is … Continue reading
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend, maar sy is nie bang nie want sy het Stay-Soft in die water gegooi.
Dogtertjie se hare
‘n Dogtertjie staan in ‘n haarsalon besig om ‘n koekie te eet. Haarkapper: "Meisie jy gaan hare op jou koekie kry" Dogtertjie: " Ek weet oom, – – – en tieties ook !!!! "
Wat noem jy ‘n boemerang wat nie wil terugkom nie?
Wat noem jy ‘n boemerang wat nie wil terugkom nie? – ‘n Donderse Stok
Posted in Kort grappe
Comments Off
Gawe meisie
Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagse!" Die vrouestem aan die ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie maande gelede op ‘n partytjie ontmoet. Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik … Continue reading
Prostaatmoeilikheid
‘n Ou oom lê in ‘n plattelande hospitaal met prostaatmoeilikheid. ‘n Jong seun met ‘n gebreekte been en ‘n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die oom opgeneem. Die seun vra: "Wa-wa-wat m-m-makeer oom?" … Continue reading
Greece?
Brunet se vir die blond:"Next week I’m goiing over to Greece" Blond:"Nee jong,jy’s mal bly liewer by Vaseline!
Mike en die apteek
Mike stap apteek binne.Hy soek 1gros(144) tampax.Winkel ass.uit die veld geslaan vra waarvoor dit is en hoekom so baie.Hy se toe " jy weet ek kan net boks.Nou se die Tv advertensie dat as jy dit gebruik,kan jy ook perdry … Continue reading
