Monthly Archives: March 2006

Wat is die definisie van ‘n plattelandse dorpie?

‘n Plek waar ‘n man met ‘n blou-oog nie hoef te verduidelik hoe hy daaraan gekom het nie, almal weet!

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

As hy maar net weet wie dit is

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Piesang en ‘n Koekie

Koos stap eendag by sy dokter se kantoor in en kla dat hy dink dat hy dalk ‘n lintwurm het. Die dokter het hom deeglik ondersoek en ewe deeglik saamgestem.     Dokter: "Ek wil hê jy moet môre terugkom … Continue reading

Posted in Lang Grappe | Tagged | Comments Off

Wat is die definisie van ‘n eend?

‘n Voël wat loop sooos iemand wat heeldag perd gery het.

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

Wat hy dink van oorlog

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Brakpan Etiket

ETIKET VIR BRAKPANNERS (soos voorgeskryf deur Emsie Schoeman, en hersien deur Andre P.Brink) ALGEMEEN 1. Moet nooit bier saamvat na ‘n job interview nie. 2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet. 3. … Continue reading

Posted in Lang Grappe | Tagged , | Comments Off

Vinnige kameel

Ou Koos is op vakansie in die woestyn en hy huur vir hom ‘n kameel. Maar die kameel is stadig, baie stadig. So met Koos se toer deur die woestyn, op die kameel se rug, sien hy ‘n bordjie: MAKE … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

Dosis?

Die mediese prof stap saam met ‘n groep studente deur ‘n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermoë. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde. By een van die beddens verloop die toets so: Professor: Simptome? Student: Hoofpyn, … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Bly nou stil

Die Ma ry met die twee kleintjies (3 en 5) in die kar. Die kinders is onhebbelik en sy raas en raas, maar hulle wil nie luister nie, wat nog van stil sit. Sy vererg haarself en trek van die … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie

Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop ‘n perd by ‘n boer wat nie juis Engels kan praat nie. "I want a good-looking horse" se die Engelsman terwyl hulle na die perdestalle stap. Die boer wys na die … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off