Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: April 2006
Gehoor toegespreek
Baas: “Het jy al ooit ‘n gehoor toegespreek?” Koos: “Ja.” Bestuurder: “Wat het jy gesê?” Koos: “Onskuldig.”
Posted in Kort grappe
Comments Off
Hoe word jy wakker?
“Ek sukkel so om my man soggens uit die bed te kry,” kla Jan se vrou by Koos se vrou. “Ek het ook altyd gesukkel,” sê Koos se vrou, “maar deesdae is Koos soos blits uit die bed uit.” … Continue reading
Posted in Kort grappe
Comments Off
Pasop vir bergklim
Koos en twee pêlle gaan klim berg. Koos val in ‘n diep kloof af en breek albei sy arms. Die ander twee kan hom nie bereik nie en laat toe ‘‘ tou tot naby sy kop sak. Koos sukkel en … Continue reading
Posted in Kort grappe
Comments Off
Hoe halveer hy dan?
Juffrou: “Jannie, ‘n lemoen word gehalveer. Daarna word elke deel weer gehalveer. Wat noem ons die dele?” Jannie: “Skyfies, Juffrou.”
Posted in Kort grappe
Comments Off
Maak vol oom
Die pa help se seun by n vulstasie naby die Universiteit. Eendag se die pa, Piet al hierdie mooi meisies wat hier stop. Jy weet ek is nog glad nie so oud nie, maar almal noem my "Oom" – ek … Continue reading
Posted in Kort grappe
Comments Off
Olifant en ‘n Kammeel
Die olifant kom by die 2-boggel kammeel en vra.."Hoekom is jou tieties op jou rug?" Die kameel se…."k*k vraag van iemand wie se "tril" aan sy gesig hang!!!"
Posted in Kort grappe
Comments Off
