Monthly Archives: May 2006

Hoe eet jy?

Posted in Prent grappe | Tagged , | Comments Off

Beste motor advertensie ooit

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Ag shame!

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Sannie en Jannie bad saam

Sannie en Jannie bad saam. Sannie: Jannie hoekom is joune so lank? Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk! Sannie: Jis, hy moes dit baie hard getrek het! Tot jou niertjies hang uit!

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

3 Boetie boesmans loop in woestyn!

3 Boetie boesmans loop in woestyn! Leeu kom agter bos uit! Oudste sê ‘klie klom klak’ Middelste sê ‘klie klom gloot klak’ Kleinste sê ‘ klaar geklak’

Posted in Kort grappe | Comments Off

BRUNET definisie

Uitgebrande blondine.

Posted in Kort grappe | Comments Off

BRUIDEGOM definisie

Iemand wat hom teen iets taais vasgeloop het.

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

Beste haarsny ooit

Posted in Prent grappe | Comments Off

Parkinson is beter as Alzheimer’s

Parkinson is beter as Alzheimer’s. Ek bewe hom liewer in, as om te vergeet hoekom hy styf is!

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

‘n Vrou is soos ‘n screensaver.

‘n Vrou is soos ‘n screensaver…… Die prentjie verander onmiddellik as jy aan die muis vat!

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off