Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: July 2006
Gatiep se Voicemail
My bra, Gatiep is nie available nie. Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".
Hoe het hy geweet dis ek?
Nadat Brittany ‘n ruk gespook het om die botteltjie met pille oop te maak, verduidelik ma dat die prop "Kinderproef" is en dat sy sal moet help. Met groot oë vra Brittany: "Maar hoe het die botteltjie geweet dis ek … Continue reading
Plakker Probleem
‘n Boer het belang gestel in ‘n pragtige stuk grond in Zoeloeland wat teen ‘n besonder billike prys in die mark was. Almal het hom egter gewaarsku dat daar ‘n plakkers probleem op die grond is en dat dit by … Continue reading
Hier kom ‘n Kat
Die polisie kry ‘n telefoon oproep om hulp. "Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!" "Wat bedoel jy, ‘n kat?" vra die polisieman. "’n Kat! ‘n blêrrie kat! Hier kom die kat vir my!" "Maak … Continue reading
Foxterrier Opsie
As die wereld jou begin druk Gebruik die foxterrier opsie As jy dit nie kan eet of spyker nie … Pis daarop !!!
Watter kant is sy kop?
Hoe weet ‘n mens aan watter kant van die erdwurm sy kop is. Vertel ‘n grap en kyk watter kant lag.
Skerp Seun
Die verkeerskonstabel klim stadig uit sy patrolliemotor en stap na die student toe wat hy voorgekeer het omdat hy gejaag het. "Ek wag al heeldag net vir jou" sê die beampte kwaai. "Dis hoekom ek gekom het so vinnig as … Continue reading
