Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: August 2006
Teken hier asseblief
‘n Blonde sekretaresse word ingeroep na die direkteure se kantoor, die twee manne vra haar om asseblief haar handtekening te sit op die dokument wat op die tafel le. Sy stap nader, en plaas haar hand palm neer op … Continue reading
Hy bid vir genesing
Die ou Oom en Tannie sit een Sondag by die outehuis en luister na die kerk op die radio. Die dominee sê toe dat hy oor die radio ‘n gebed vir genesing sal doen vir almal wat dit nodig het. … Continue reading
Net vir mans
Na baie jare se navorsing is daar ‘n deurbraak gemaak in die vertolking van die mees algemene gesegdes van vrouens. Hoewel die Webmeester nie verantwoordelik gehou kan word vir die korrektheid daarvan nie en ook nie noodwendig daarmee saamstem nie … Continue reading
