Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: September 2006
Ek is nie te koop nie
Die man is so oud … As hy na ‘n antieke veiling toe gaan, wil die versamelaars hom koop.
Hoe om op die perde te wed
Koos gaan wed gereeld op die perde. Hy speel altyd vir ‘n plek en nooit die pick six nie. Hy wil darem nie ‘n kans waag nie.
Jy is bietjie klein
Meraai aan Gatiep na seks: "Jong jy het ook maar ‘n ou klein kitaartjie!" Gatiep: "Ja maar ek het nou ook nie geweet ek moet vanaand in die City Hall perform nie!"
Wat noem jy die melk wat jy by nors koeie kry?
Wat noem jy die melk wat jy by nors koeie kry? Suurmelk.
Wat lyk soos ‘n halwe kat?
Wat lyk soos ‘n halwe kat? Die ander helfte.
Hou hom uit die yskas
Die man is so lelik … As hy die yskasdeur oopmaak, word die melk suur.
