Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: October 2006
Hoeveel mans is nodig om die toiletpapier te vervang?
Hoeveel mans is nodig om die toiletpapier te vervang? Niemand weet nie, dit het nog nooit gebeur nie.
Wat is die beste vorm van geboortebeperking na 60?
Vraag: Wat is die beste vorm van geboortebeperking na 60? Antwoord: Naaktheid.
Wat is groen en rol in die vuur?
Wat is groen en rol in die vuur? Gertjie die brandweer-ertjie.
Los my kos uit asseblief
Piet is so skeel … As hy langs jou aan tafel sit, eet hy van jou bord af.
Met ‘n matras op haar kop
Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop. Gatiep: Wa gat djy met djou furniture? Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!
Moby Dick
Gehoor van Koos wat gedink het Moby Dick is een of ander geslagsiekte.
Wat is die verskil tussen ´n meisie en ´n vrou?
Vraag: Wat is die verskil tussen ´n meisie en ´n vrou? Antwoord: 25kg.
