Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: November 2006
Moet net nie dink nie, asseblief
Die man is so dom … Hy kry harsingskudding as hy probeer dink.
Morning-After pil vir mans
Het jy gehoor van die Morning-After pil vir mans? Dit verander jou bloedgroep.
Wat maak “Oooooo”?
Wat maak "Oooooo"? ´n Koei sonder lippe.
Jy moet jou pampoen eet
Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!" Daardie nag begin dit vreeslik reen. Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug. Ma raak bekommerd en wil … Continue reading
Jy MOET my kom haal!
Kort na die kroeg se toemaaktyd bel Koos sy vrou uit sy motor. "Skat, jy moet seblief dadelik kom en my kom haal hier by die pub. Die blêsidse diewe het die kar se stuurwiel, die pedale, selfs die hele … Continue reading
