Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: January 2007
Welkom by Shell
‘n Man was per motor op pad werk toe, toe hy in ‘n botsing betrokke is en bewusteloos gestamp word. Verbygangers het hom uit die wrak gehaal en bygebring. Skielik begin hy vreeslik spartel en die paramedici moes hom ‘n … Continue reading
Jy moet die taal ken
Mike en sy vrou besef hulle moet bykom in die nuwe Suid-Afrika en besluit om ‘n swart babatjie aan te neem. Nie lank nie, toe laat weet die sosiale werkster dat daar ‘n pasgebore babatjie beskikbaar is, en hulle hom … Continue reading
Ag nee, is dit al wat oorgebly het?
Die pasgetroude paartjie het so pas hulle eerste nag van passie agter die rug, maar omdat sy maar skamerig is, het dit alles in die pikdonker geskied. Die volgende oggend gaan hy stort, maar toe hy klaar is, merk hy … Continue reading
Ek wag al heeldag
Die verkeerskonstabel klim stadig uit sy patrolliemotor en stap na die student toe wat hy voorgekeer het omdat hy gejaag het. "Ek wag al heeldag net vir jou" sê die beampte kwaai. "Dis hoekom ek gekom het so vinnig as … Continue reading
Koop kondome
Een dag vra Piet vir Jan: Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders? Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die kinders" Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie ‘n Kondoom … Continue reading
