Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: February 2007
Meisies en vrouens
Vraag: Wat is die verskil tussen ´n meisie en ´n vrou? Antwoord: 25kg.
Trou videos
Gehoor van die man wat gereeld sy trouvideo agteruit kyk? Die deel wat hy die meeste van hou is waar hy sy vrou teruggee aan haar pa.
Viagra
Dame: Het u Viagra? Apteker: Ja. Dame: Werk dit? Apteker: Ja. Dame: Kry jy dit oor die toonbank? Apteker: Ek kan as ek twee neem.
Ek sal dit graag wil doen
Koos en sy meisie stap op sy plaas toe hulle sien hoe ‘n bul ‘n koei skraap. "Ek sal nie omgee om dit te doen nie." sê Koos. "Nou doen dit." sê sy meisie, "Dis tog jou koei."
Voel jy koorsig?
Wat is die verskil tussen ´n orale en rektale termometer? Die smaak.
Posted in Kort grappe
Comments Off
Wat is ‘n komplot?
Wat is ‘n komplot? Dit is ‘n hoerhuis so ‘n entjie buitekant die dorp….
Oorstromings
George Bush het uitgevind die oorstromings wat kamstig veroorsaak is deur orkaan Katrina, eintlik die werk van ‘n Irakese selfmoord-loodgieter is.
