Monthly Archives: March 2007

Sommer net gehoor in die hof

"Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk." "Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?" "Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry ook uitpluk … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Vang met jou hande, nie jou gesig nie

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Ons weet wat hy van die winter dink

Posted in Prent grappe | Comments Off

Hoe sal jy weet?

Jan vra vir Piet: "Hoe sal ek weet of my aanstaande vrou op ons troudag nog ‘n virgin is?" Sê Piet: "Met jul honeymoon vat ‘n blik blou en ‘n blik rooi verf en ‘n graaf saam. Verf dan jou … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

Tel dit as ‘n talent of as my droom meisie?

Posted in Prent grappe | Comments Off

Hoe maak jy ‘n man?

Vrou dink na en antwoord. Hoe maak jy ‘n man? Jy kruis ‘n vark en ‘n by. Dan kry jy ‘n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek..

Posted in Kort grappe | Tagged , , | Comments Off

Hy moes haar baie kwaad gemaak het dat sy so reageer

Posted in Prent grappe | Tagged , | Comments Off

Drink, maar moet nie uitpass nie

Posted in Prent grappe | Tagged , , | Comments Off

Nes vrouens is

‘n Man klim die hoogste berg, swem die breedste rivier en stap deur die grootste woestyn vir sy vrou. Sy wil egter van hom skei, want hy is nooit by die huis nie.

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Parkinson’s & Alzheimer’s

Johan en Karel sit in die kroeg. Skielik vra Karel vir Johan:"Johan sê bietjie vir my, as jy kon kies watter siekte om aan te ly, wat sou jy kies? Parkinson’s of Alzheimer’s? Sonder om twee keer te dink antwoord … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , , , | Comments Off