Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Monthly Archives: April 2007
Die eend loop by die kroeg in
Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: " Het jy brood?" Kroegman: Nee Eend: Enige brood? Kroegman: Nee Eend: niks brood nie? Kroegman: Nee, ons het nie enige brood nie!!! Eend: Nie eers ou brood nie? … Continue reading
Mans is half gemaak
Mans is half gemaak. Hulle het tieties sonir melk, voels sonir vere, eiers sonir doppe, sakke sonir geld en klokke sonir klank. …Shame
Plaasseun
Plaasseun stap kroeg binne met ‘n volstruis onder die een arm en en ‘n toiletbak vol R100 note onder die ander. Die kroegman vra: "En die?" Seun: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy ‘n groot voël … Continue reading
VLEISBRAAI definisie
‘n Partytjie waar die kos so ‘n bietjie rou en die gaste so ‘n bietjie gaar is.
‘n Teken van die tye
Die mure in die woonstel is so dun … Jou oë traan wanneer die buurvrou uie skil.
Posted in Kort grappe
Comments Off
Gee kans!
Die Cowboy, Indiaan en Muslem sit en wag by ‘n vertreksaal en hulle raak aan die gesels oor die verskillende kulture. Die Indiaan vertel hoe hulle eers verskriklik baie mense was – en nou is hulle min. Die Muslem steek … Continue reading
