Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Category Archives: Kort grappe
Toeka en Nou: Nr6
Scenario Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee sy trane af, maak die knie skoon en gee hom ‘n drukkie. TOE Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond. NOU Piet se … Continue reading
Toeka en Nou: Nr5
Scenario Jan vat ‘n klomp klappers, maak ‘n bom daarmee en blaas ‘n miershoop op. TOE Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende miere dood. NOU Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word ingeroep en Jan word aangekla … Continue reading
Toeka en Nou: Nr4
Scenario: Piet druip Engels op Hoërskool. TOE Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe. NOU Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat … Continue reading
Toeka en Nou: Nr3
Scenario: Jan gooi ‘n klip en breek ‘n ruit van die buurman se huis. TOE: Jan se gat brand. Hy moet vir ‘n week lank in die buurman se tuin werk. NOU: Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer … Continue reading
Toeka en Nou: Nr2
Scenario: Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie TOE Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en … Continue reading
Koeksisters
Die boer het op sy sterfbed gelê toe daar die wonderlikste geur uit die kombuis kom en hy besef sy vrou is besig om koeksisters te bak. Hy sleep met sy laaste kragte soontoe, en reik uit om een te … Continue reading
Tande trek
Vrou by tandarts: "Ek raak eerder swanger as om ‘n tand te laat trek!" Tandarts: "Dame, besluit nou asseblief sodat ek kan weet hoe om die stoel te stel."
Maklik gedoen
Die man vra vir die kelner in die restaurant of hulle wilde eend het. Kelner: "Nee, meneer, maar ons kan ‘n makke vir meneer die hel in maak!"
Ou verskoning
Koos se vrou roep hom benoud: "Koos! Koos! Kom help! Hier is ‘n by wat my wil steek!" Koos skree terug: "Sê net vir hom jy is moeg en jy het ‘n hoofpyn!"
Die eend loop by die kroeg in
Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: " Het jy brood?" Kroegman: Nee Eend: Enige brood? Kroegman: Nee Eend: niks brood nie? Kroegman: Nee, ons het nie enige brood nie!!! Eend: Nie eers ou brood nie? … Continue reading
