Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Category Archives: Lang Grappe
Toeka en Nou: Nr1
Scenario: Piet en Jan raak betrokke in ‘n fight by die skool TOE ‘n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels. NOU Polisie … Continue reading
Dit kan erger wees
‘n Pa loop verby sy seun se kamer en tot sy stomme verbasing sien hy die bed is netjies opgemaak en die kamer is aan die kant. Toe sien hy ‘n koevert op die kussing. Dis gerig aan "Pa". Met … Continue reading
‘n Ware bul
Hierdie zebra het effe afgedwaal uit die Wildtuin en op ‘n plaas daarnaas beland. Later het hy naby die plaaswerf op ‘n hoenderhen afgekom. Zebra vra: "En wat is jy?" Antw: "Ek is ‘n hoender". "Wat maak jy hier?" "Ek … Continue reading
Watter soort salaris kry jy?
Die uieskilsalaris: As jy daaraan vat begin jy huil. Die Dieëtsalaris: Laat jou elke keer minder eet. Die Ateïs-salaris: Jy begin ernstig twyfel oor sy bestaan. Die Kulkuns-salaris: Kul jou hier en kul jou daar en siedaar, hy’s weg. Die … Continue reading
Piesang en ‘n Koekie
Koos stap eendag by sy dokter se kantoor in en kla dat hy dink dat hy dalk ‘n lintwurm het. Die dokter het hom deeglik ondersoek en ewe deeglik saamgestem. Dokter: "Ek wil hê jy moet môre terugkom … Continue reading
Brakpan Etiket
ETIKET VIR BRAKPANNERS (soos voorgeskryf deur Emsie Schoeman, en hersien deur Andre P.Brink) ALGEMEEN 1. Moet nooit bier saamvat na ‘n job interview nie. 2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet. 3. … Continue reading
Vlieg Blind
Die passasiers op ‘n SAL vlug van Bloemfontein na George sit al reg om te vertrek as die kapein en tweede kaptein aan boord kom. Albei het donkerbrille aan, die een stap met ‘n gidshond en die ander gebruik ‘n … Continue reading
As hy maar geweet het
‘n Jongman, wat graag ‘n verjaardagpresent vir sy nooi wou koop, het sy suster saamgeneem, om hom te help om die regte persent te koop. Sy kies toe ‘n paar handskoene wat hy vir sy meisie koop. Die suster koop … Continue reading
Swak selfbeeld
‘n Man stap by ‘n terapeut in en lyk baie teneergedruk. "Dok," sê hy " "jy moet my help – ek kan nie meer so aangaan nie!" "Ek is nou 35 en het nog steeds nie sukses met die meisies … Continue reading
Die krokodil
Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe swemmer. Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande. Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert sit die … Continue reading
