18 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Mike & Kallie

Mike en die Inbrekers

Gradering: 2.86

Mike kom by die huis en sien hulle het sy huis leeg gesteel. Hy skakel die polisie, maar tipies neem dit maar lank voor hulle kom. Hy begin net goed opgewerk raak toe die voordeurklokkie lui. Toe hy die deur oopmaak staan die polisieman daar met met Ray-bans en sy polisiehond aan 'n leisel.

"Nee magtig" sê Mike. "Eers steel hulle my huis leeg en nou stuur hulle vir my 'n blinde polisieman!"

Gemerk met: Diere, Polisie
 
Verwante Grappies
Koei se kind!
Jong Vryers
Jesus Sien Vir Jou
So ontspanne
Nou is ek kwaad

Blinde Skoot
Niks nie dankie
In die pub.......
Murphy se wette vir reisigers 3
Mike en die apteek
´n Skaap onder een arm en ´n bok onder die ander



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge