18 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Mike & Kallie

Mike en die Skaap

Gradering: 3.16

Mike stap sy slaapkamer binne met 'n skaap aan 'n leiband, terwyl sy vrou in die bed lê en lees.

"En hier is die vark waar ek by slaap wanneer jy 'n hoofpyn het," sê Mike.

"Ha!" antwoord sy vrou. "Ek dink jy sal vind dat dit 'n skaap is!"

"Ha!" antwoord Mike terug. "Ek dink jy sal vind dis met die skaap wat ek praat!"


Gemerk met: Diere, Trou, Seks
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Koei se kind!
Die Kreuner
Jong Vryers
Jesus Sien Vir Jou

Blinde Skoot
Ek het niks gedoen nie!
Jou Ma is So Bles
Moenie saam met jou ma stort nie
Mans is soos winkelwors
Moenie vir my betaal nie



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge