21 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Kom soen gou jou tannie

Gradering: 2.20

“Jannie, kom soen gou jou tannie. Sy is op pad huis toe.”
“Vergeet dit, Ma,” sê Jannie. “Vir haar soen ek nie. Ek het gister gesien Pa probeer dit en toe klap sy hom dat sy bril daar trek.”

Gemerk met: Vrouens
 
Verwante Grappies
Hoe maak jy 'n man?
Op Vakansie
Toe ek 'n kind was
Vroulike neef
Die waarde van vrouens

Blinde Skoot
Kar keuse
Bufferplakkers 6
My lelike vrou
Wat kry jy as jy 'n koei en 'n kameel kruis?
Halstarrig



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge