16 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Oom Kallie en Tant Anna

Gradering: 3.51

Oom Kallie en Tant Anna ry in New York toe 'n taxi langs hulle stop. Die taxidriver se toe vir hulle: "Good morning!"

Tant Anna vra toe vir Oom Kallie: "Pappa, wat sê hy?"

Toe antwoord Oom Kallie: "Ag, hy sê sommer hallo." En hulle Ignoreer die taxidriver heeltemal.

Toe vra die taxidriver: "Hey, where you from?"

Tant Anna vra toe: "Pappa, wat se die man?"

Oom Kallie antwoord: "Ag, hy vra sommer waarvandaan ons kom." En hulle antwoord nie die taxidriver nie.

Die taxidriver sê toe: "Hey, I've been to South Africa and I had the worst sex there ever!"

Tant Anna vra toe weer: "Pappa, wat se hy?"

Oom Kallie: "Hy sê hy ken jou!"

Gemerk met: Eg Suid Afrikaans, Seks
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Skietbaan toe!
D.I.Y.
Chinese
Die Kreuner

Blinde Skoot
Ek was so dronk!
Hoekom kon die blondine nie "11" skryf nie?
lag vir jouself
Wat is die definisie van 'n telefoon?
Moby Dick



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge