22 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Skaap Iemand

Gradering: 3.89

'n Klomp boere hou vergadering in die Vrystaat oor die jakkalse wat die skape so afmaai. Natuurbewaring stuur 'n jong dametjie om die boere te kom oortuig om nie die diere uit te wis nie. 'n Paar voorstelle word daar aan die vergadering voorgelê. Onder andere om die mannetjie jakkalse te vang en steriliseer, en so getalle te begin beheer sonder om die spesie uit te wis.

Sit een oomie baie aandagtig en luister en op die uitnodiging om vrae te stel, vra hy sy beurt aan en sê: " Juffrou jy verstaan nie die probleem so mooi nie.
Die jakkalse steek nie ons skape nie, hulle EET dit."

Gemerk met: Boer, Diere, Seks
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Koei se kind!
Die Kreuner
Jong Vryers
Jesus Sien Vir Jou

Blinde Skoot
Wat is die definisie van 'n boekhouer?
Bufferplakkers 31
Hy's so oud …
Die Engels vir "fan belt"
Morning-After pil vir mans



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge