22 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Gatiep & Maraai

Sal ek darem kan kitaar speel?

Gradering: 2.93

Gatiep lê in die hospitaal na 'n ernstige ongeluk.
Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" sê die dokter.
"Dis fantasties" sê Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"

Gemerk met: Medies
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hare was
Pille
Die Mediese Student
Wie was eerste?

Blinde Skoot
Klip in die bos?
Raai raai - gooi weg
Hy's so skelm …
Moenie vir my betaal nie
Kry jy dalk koud?



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge