20 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Koei se kind!

Gradering: 3.41

Die juffrou vra: "Klas, sê vir my wat gee hoenders?"

Marietjie antwoord: "Eiers, Juffrou."

 "Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?" Sannie sê "Bokmelk, Juffrou."

"En wat gee 'n koei ons?"

Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk, Juffrou!"


Gemerk met: Diere, Kinders, Skool, Windgat
 
Verwante Grappies
Bad jy?
Matriek eksamen vraag & antwoord
Sondagskool
Jesus Sien Vir Jou
Moderne Onderwys

Blinde Skoot
Wat het jy verwag?
Wat jy waar kry?
Moenie vrees nie
Wat dan van my?
Etiket uiteet



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge