30 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Moeilike Plekname

Gradering: 2.50

Twee Engelse toeriste is op reis deur Suid-Afrika. Op 'n dag kom hulle by 'n dorpie uit waarvan nie een van hulle die naam kan uitspreek nie. Op hul pad deur die dorp stry hulle een stryk deur. Vir middagete stop hulle by 'n plaaslike wegneem restaurant.

Toe die meisie agter die toonbank hul bestelling wil neem, vra hulle haar om hul geskil op te los. "Voor ons bestel, kan jy ons sê hoe spreek mens die naam van hierdie plek uit?" "Ja seker," sê die meisie. "Dis Wi-i-i-mpy Ba-a-a-r."


Gemerk met: Buiteland, Dom, Eg Suid Afrikaans
 
Verwante Grappies
Tennis
'n Koppie koffie
Hare was
Op Vakansie
Skietbaan toe!

Blinde Skoot
'n Vreemdeling in die nag
Dis 'n bargain!
Vasgevang
Foutiewe lugversorger
'n Ware bul



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge