19 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Ag nee, is dit al wat oorgebly het?

Gradering: 3.62

Die pasgetroude paartjie het so pas hulle eerste nag van passie agter die rug, maar omdat sy maar skamerig is, het dit alles in die pikdonker geskied.

Die volgende oggend gaan hy stort, maar toe hy klaar is, merk hy dat daar g'n handdoek byderhand is nie en roep dus sy bruidjie om vir hom een badkamer toe te bring. Toe sy die badkamer binnekom, sien sy vir die eerste keer haar bruidegom in al sy naakte glorie. "n wat se ding is DIT?" vra sy.

"My skattebol, hoe vra jy dan nou so? Jy het dit dan gisternag so geniet?"

"O," sê sy, "is dit dan al wat na gisteraand daarvan oorgebly het?"

Gemerk met: Trou, Seks, Vrouens
 
Verwante Grappies
Hoe maak jy 'n man?
Op Vakansie
Die Kreuner
Jong Vryers
Durban

Blinde Skoot
Kar keuse
Klop-klop
Oorlog-baba
Hoekom is daar blondines in die węreld?
Gewone mense glo . . .



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge