25 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Slaweskip

Gradering: 2.78

'n Vreeslike ou grap, maar sekerlik nog steeds snaaks: 'n Galei vol slawe meer aan in die natuurlike hawe van 'n klein eilandjie. Die slawe is maar net te bly om hul roeispane te kan neersit, na weke van swoeg en sweet op die oop see. Die stuurman kom in om 'n aankondiging te maak: "Manne, ek het goeie en slegte nuus. Die goeie nuus is, ons is klaar met roei vir vandag. Ons gaan 'n wildevark braai en sommer baie rum drink. Die slegte nuus is, die kaptein wil more gaan waterski..."

Gemerk met: Bote, Donker, Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Bybelverkope
Die Gyselaar
Moderne Onderwys
ID honderd T foutjie

Blinde Skoot
Mike en die Meule
'n Vreemdeling in die nag
Koei se kind
Leen dit gou vir my
Etiket bestuur



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge