27 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Die Gyselaar

Gradering: 3.79

'n Man sit in sy kar op pad werk toe. By 'n robot sien hy 'n iemand tussen die karre afloop en iets vra by elke bestuurder. Uiteindelik kom die man ook tot by hom. "Wat gaan aan?" wil die bestuurder weet. "Het jy nie gehoor nie? Die president is as gyselaar gevange geneem, en die mense eis tien miljoen rand anders gaan hulle hom met petrol aan die brand steek. As patriot kollekteer ek nou van kar tot kar." "En hoeveel gee die meeste mense?" vra die bestuurder. "O, nie veel nie, so 'n liter sal goed wees."

Gemerk met: Donker, Eg Suid Afrikaans, Politiek
 
Verwante Grappies
Skietbaan toe!
D.I.Y.
Chinese
Die Wyse Man
Moeilike Plekname

Blinde Skoot
Sukkel met die poskantoor
Beroemd
Die Olifant
Vlieg Blind
'n Ware bul



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge