15 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Swart Jannie

Gradering: 2.94

Al is Jannie net nege jaar oud, is hy nie onnosel nie en hy het hierdie Nuwe Suid-Afrika al goed deurgekyk. Daar is g'n voordeel meer in om wit te wees nie, besluit hy, en verf homself swart van kop tot tone. Sy ma, wat nie soveel van politiek weet soos Jannie nie, het hom een kyk gegee en toe 'n vieslike pak slae. "Dis net soos ek gedink het," huil Jannie terwyl hy hom onder dwang afwas met bensien, "ek is nog nie eers tien minute swart nie en julle onderdruk my al klaar!"

Gemerk met: Braaf, Dinges Aanjaag, Kinders, Ma's, Politiek
 
Verwante Grappies
Bad jy?
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Sondagskool
Een Aand Op 'n bus

Blinde Skoot
'n Vreemdeling in die nag
'n Whisky vir my vriende
Dwergie seks
Waarom is . . .
Nagemaak



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge