14 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Koeksisters

Gradering: 2.68

Die boer het op sy sterfbed gelê toe daar die wonderlikste geur uit die kombuis kom en hy besef sy vrou is besig om koeksisters te bak. Hy sleep met sy laaste kragte soontoe, en reik uit om een te vat. Net toe slaan sy hom met die houtlepel op sy hand, met die vermaning: "Nie nou nie, vraat. Ek is besig om vir die begrafnis te bak!"

Gemerk met: Dood, Kos
 
Verwante Grappies
Pille
Vrot Eiers
Praat sommer so in die hardloop
Die boere dieet
Raai raai - gooi weg

Blinde Skoot
Wat is die definisie van 'n by?
So maer
Wat jou kar van jou sê: Toyota
Plaasseun
BROMMER definisie



 Vorige  

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge