16 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Toeka en Nou: Nr6

Gradering: 1.75

Scenario        Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee
 sy trane af, maak die knie skoon en gee hom 'n drukkie.

 TOE             Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.

 NOU             Piet se Juffrou word beskuldig dat sy 'n pedofiel is en
 verloor haar werk. Sy kry 'n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir
 die volgende vyf jaar. Raak 'n sussie

Gemerk met: Skool
 
Verwante Grappies
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Moderne Onderwys
Koei se kind
Wat is 'n bibliofiel?

Blinde Skoot
Definisie van 'n Brunet
Pasop waarvoor jy ja sê
Suinig?
Koos die kondukteur
Drank is nie jou vriend nie



 Vorige  

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge