32 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Verbetering

Gradering: 3.86

Die dominee het die gemeente geskok toe hy aankondig dat hy 'n beroep na 'n droeër klimaat aangeneem het. Ná die diens kom 'n tannie met trane in haar oë: "Ai, Dominee, ons sal julle so mis. Ons wil nie hê julle moet weggaan nie." Die liefdevolle dominee gee haar 'n drukkie. "Toemaar, Tannie Es, moenie huil nie. Die volgende dominee sal dalk 'n verbetering wees op my." "O ja?" antwoord sy. "Dis wat hulle laaskeer ook gesê het!"

Gemerk met: Bejaardes, Kerk, Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Sondagskool
Een Aand Op 'n bus
Bybelverkope
Slaweskip

Blinde Skoot
Wat My Ma My Geleer Het
Die buurvrou se koek
Hoe om te bid
Graaf op die rugby veld
Opsionele Ekstras



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge