25 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Die brilmaker se seun

Gradering: 3.51

Die brilmaker se seun, pas afgestudeer, sluit hom by sy pa se onderneming aan. "Ou seun, luister nou mooi. Nadat jy die bril gepas het en die kliënt die prys vra, dan sê jy:.......'Dit kos R200.' Dan wag jy en kyk of hy bietjie terugdeins vir die prys. As dit nie lyk of hy geskrik het nie, dan sê jy..........'Vir die raam. Die lense is nog R200.....' Dan wag jy nog so 'n rukkie, kyk of hy nog nie geskrik het nie, en sê dan ferm 'ELK!

Gemerk met: Slim, Werk
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Soek hom!
Bybelverkope
Slaweskip

Blinde Skoot
Arme Volla
Die mag van die gewoonte
Toet-Toet
'n Kwessie van Vertroue
Tweeling?



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge