21 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Oorlewing

Gradering: 2.00

Koos werk vir die weermag. Hy is die bevelvoerder van 'n oorlewingskursus in die woestyn. Eendag roep hy sy manne bymekaar. "Ek het goeie en slegte nuus," sê hy. "Die slegte nuus is dat ons kos op is en dat ons sand sal moet eet. Die goeie nuus is dat daar genoeg vir almal is!"

Gemerk met: Finansieel, Kos, Militêr en Oorlog
 
Verwante Grappies
Vrot Eiers
Die boere dieet
Raai raai - gooi weg
Gevaar!
Nou verstaan ek!

Blinde Skoot
Donkie se kind
Is wurms goed vir jou?
Die luiperds en Koos
Vlooi in my kooi
Sokker



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge