16 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Natuurlik!

Gradering: 3.12

'n Man het vir weke lank elke dag by die steenfabriek met 'n kruiwa vol hooi uitgestap. Elke dag het die sekuriteitsbeampte hom gestop en die gras deursoek en hom dan laat deurgaan. Na 'n jaar sien die sekuriteitswag die man in die dorp en keer hom voor. "Hoor hier man, ek weet jy het iets gesmokkel maar ek kon jou nooit vang nie. Wat het jy gesmokkel?" "O," sê die man ". . . dit was kruiwaens!"

Gemerk met: Misdaad, Polisie, Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Bybelverkope
Slaweskip
Jong Vryers
Jesus Sien Vir Jou

Blinde Skoot
Massa
Filantropie en die Onderwys
Oorlewing
Ouma sal sommer verkluim
Jag in SA!



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge