23 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Gevaar!

Gradering: 2.62

'n Diëetkundige spreek 'n groot gehoor toe en sê: Die goed wat ons vandag eet, is so erg dat dit die meeste van ons wat hier sit, kon doodgemaak het. Rooivleis is dodelik, die koeldrank vreet ons maagwande, groente kan baie skadelik wees en ons besef nie die gevaar wat in ons drinkwater skuil nie. Maar daar is een ding wat nog gevaarliker as al die ander kan wees vir ons gesondheid. Kan iemand vir my sê wat dit is?" 'n 75 jarige in die voorste ry staan op en sê "Troukoek!"

Gemerk met: Bejaardes, Trou, Kos, Medies
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hare was
Een Aand Op 'n bus
Pille
Durban

Blinde Skoot
Goeie verskoning
Voorslag, Jukskei en Driesman
Die buurvrou se koek
Toet-Toet
Die voëltjie vol mis



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge