10 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Beroemd

Gradering: 2.00

Jannie en Sannie gaan vir die eerste keer uit. Sannie wil graag alles oor Jannie uitvind. "Was daar in jou voorgeslagte iemand wat beroemd geword het?"

"Natuurlik," spog Jannie. "My een voorvader was die grootste admiraal van sy geslag. Hy was destyds in bevel van die verenigde vloot van die hele, wye ganse wêreld." "En wie was dit, nogal?"

"Noag," antwoord Jannie.


Gemerk met: Kerk, Slim, Verlief
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Sondagskool
Bybelverkope
Jong Vryers

Blinde Skoot
Seksuele uitputting
Die Kreuner
Hoe lank nog dokter?
Selle ou storie
Gevaar!



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge