Kort grappiesVan der MerweDraai dit terugGradering: 3.17Koos wil sy kar verkoop, maar niemand wil die kar koop teen die prys waarvoor hy dit adverteer nie. "Draai die myle bietjie terug, man," gee sy vriend, Jan, raad. Koos maak toe so. Twee dae later sien Jan nog steeds vir Koos met die kar rondry. "Het jy toe nog nie die kar verkoop nie?" vra Jan vir Koos. "Weet jy," antwoord Koos, "die kar het nou so min myle op dat ek besluit het om dit nie te verkoop nie."
|
|
||||||||||||||
|
Vorige