20 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Koos en Telkom

Gradering: 2.00

Koos kry werk by Telkom. Hy moet telefoonpale plant. Aan die einde van die eerste dag kom sy baas by hom en sien dat Koos net vier pale geplant het. "Het jy die hele dag net vier pale geplant?" skree hy. "Die ander het elkeen ten minste twintig pale geplant!"

"Dit mag so wees," sê Koos, glad nie beïndruk nie. "Kyk net hoe 'n groot gedeelte van die pale wat hulle geplant het, steek bokant die grond uit."


Gemerk met: Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Bybelverkope
Slaweskip
Moderne Onderwys
ID honderd T foutjie

Blinde Skoot
Is wurms goed vir jou?
Die mag van die gewoonte
Ek dink dit spook!
Wie's jou pappa?
Jan en die spiet kop



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge