20 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Die mag van die gewoonte

Gradering: 3.82

Die passasier tik die taxidrywer op sy skouer en sê vir hom iets. Die drywer skree, verloor beheer oor die kar, mis 'n aankomende bus met 'n haarbreedte, ry oor die sypaadjie en kom sentimeters van 'n vertoonvenster tot stilstand. Vir 'n oomblik is alles doodstil, toe sê die drywer "Kyk meneer, dit moet jy nooit weer in jou lewe aan my doen nie. Ek het my half dood geskrik!" Die passasier vra om verskoning en sê hy het nie geweet die klop op die skouer sou hom so laat skrik nie. Die drywer antwoord" Alles reg - eintlik is dit my skuld. Jy sien dit is vandag my eerste dag as 'n taxidrywer. Vir die afgelope agtien jaar het ek lykswaens bestuur!"

 
Blinde Skoot
Die gehoorapparaatjie
Gaap reg asseblief
Oubaas se honne
Agge nee, is dit al wat oorgebly het?
'n Moerse lang tyd



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge