16 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Reg en geregtigheid

Gradering: 3.48

Regter Zodwa bestyg sy regsbank aan die begin van die hofsaak en voor hy gaan sit kondig hy aan: "Beide kante se prokureurs het my probeer omkoop! Mnr Mhlangu het my R15 000.00 gegee en Mnr. Molefe het my R10 000.00 gegee!" Hy haal 'n klomp kontant uit sy sak en sê: " Mnr Mhlangu, hier is jou R5 000.00 en nou kan ons voortgaan om die saak op meriete te oordeel!".

Gemerk met: Die wet, Misdaad, Slim
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Bybelverkope
Jong Vryers
Jesus Sien Vir Jou

Blinde Skoot
Koos en die Ontvanger van Inkomste
Mike se Papegaai
Ken jy die plek?
Gaap reg asseblief
Pineapple Special



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge