20 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Wie het die ratel geskiet?

Gradering: 3.82

'n Omie van in die 80 gaan na die dokter vir sy jaarlikse ondersoek. Toe die dokter hom vra hoe dit gaan, antwoord hy trots: "Ek het nog nooit beter gevoel nie. Ek het 'n agtienjjarige bruid en sy verwagons eersteling! Wat dink jy daarvan?" Die dokter dink vir 'n oomblik en sê toe: "Ek het 'n vriend wat 'n toegewyde jagter is. Eendag gryp hy sy kierie in plaas van sy geweer en gaan veld toe. Toe hy in die bos kom, sien hy yslike ratel wat langs die stroom sit. Hy lig toe die kierie, lê aan en sê Bang! Op dieselfde oomblik slaan die ratel morsdood agteroor. Wat sê jy daarvan?" Die ou omie dink so bietjie en sê " wel ek dink iemand anders het die ratel geskiet!" Die dokter antwoord "Dis presies wat ek wou sê!"

 
Blinde Skoot
Ken jy die plek?
Pssst
Paddy en die bottel
Lewensredding
Watter soort salaris kry jy?



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge