20 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Dokter asb!

Gradering: 3.62

'n Man verloor sy bewussyn in die middel van 'n baie besige kruising. Terwyl die verkeer weerskante toe opdam, kom 'n dame en maak sy boordjie en das los. Die volgende oomblik stamp 'n man haar uit die pad en sê: "Alles is onder beheer dame, ek het 'n kursus in noodhulp geneem en ek weet presies wat om te doen" Sy staan en kyk hoe hy die pasiënt se pols neem en hom gereed maak om kunsmatige asemhaling toe te pas. Sy Tik toe die noodhulpman op die skouer en sê: "As jy by die deel kom waar jy die dokter se hulp moet inroep - ek is alreeds hier!"

 
Blinde Skoot
Moderne Onderwys
Warm koffie
Dom vraag
Die Haan en die Pou
Waarmee is jy gevul?



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge