16 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Die drie varkies

Gradering: 2.18

Eendag was daar 3 varkies en 'n wolf, die eerste een bou sy huis van sinkplaat, die tweede een bou sy huis van strooi en modder en die derde een bou sy huis van press-wood planke en hout stompe. Die wolf kom en blaas al drie varkies se huise om en eet hulle op. Dalk as hulle 4 varkies was kon die laaste een sy huis van baksteen gebou het met behulp van die regering se rural development aksie?

Gemerk met: Diere, Eg Suid Afrikaans, Regering, Waarhede
 
Verwante Grappies
Skietbaan toe!
D.I.Y.
Koei se kind!
Chinese
Die Wyse Man

Blinde Skoot
Natuurlik!
Misdaadsyfers
Reg en geregtigheid
My bene kan dit nie meer hou nie
'n Moerse lang tyd



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge