15 gebruikers aanlyn   |




Parkinson's & Alzheimer's

Gradering: 3.11

Johan en Karel sit in die kroeg. Skielik vra Karel vir Johan:"Johan sê bietjie vir my, as jy kon kies watter siekte om aan te ly, wat sou jy kies? Parkinson's of Alzheimer's?
Sonder om twee keer te dink antwoord Johan: "Parkinson's"

"Hoekom" :vra Karel

"Jong ek sal liewer die dop mors-mors na my bek toe bring as wat ek gaan vergeet waar ek die bottel gebêre het"

Gemerk met: Slim, Medies, Mans, Alkohol
 
Verwante Grappies
Hoe sal jy weet?
Hoe maak jy 'n man?
Hare was
Skietbaan toe!
Paddy en die bottel

Blinde Skoot
Gertjie die grote
Hy's so bles …
Spat are
Koos en die gorilla
Koos in Engeland



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge