18 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Organisasie

Gradering: 3.25

Twee ou omies van in die tagtig sit op die ouetehuis se stoep in die wintersonnetjie en bak. . 'n Ou man en vrou stap handjie-handjie verby terwyl hulle liefies na mekaar loer. Die een oue op die stoep fluister vir sy vriend: "Ek hoor die tweetjies wil trou, ou broer" "Maar ek hoor hulle het sy protestantse klier uitgehaal*" "Ja, en haar vrolike dele* ook" laat die eerste ou omie hoor "Nou maar vertel nou vir my hoe gaan die tweetjies dan 'n organisasie* hê?"

 
Blinde Skoot
Die Gyselaar
Selle ou storie
Eerste keer tee maak
My bene kan dit nie meer hou nie
Murphy se wette vir reisigers 5



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge