10 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Van Tonder, Van Tonder, Van Tonder

Gradering: 3.75

Die ou moet army toe gaan terwyl sy vrou so sewe maande verwagtend is. "'Wanneer ons kind gebore is,' sê hy, 'moet my in hemelsnaam tog nie bel nie. Al ons telefoonoproepe word vir veiligheidsdoeleindes gemonitor, en as die manne hoor ek is pa, moet ek vir almal in die basis 'n dop koop, en daarvoor het ek tog nie die geld nie. Stuur net 'n telegram met oorle' oupa se van daarop - Van Tonder. Dan weet ek jy's oukei en die baby is oukei.' 'Oukei,' sê sy. So twee maande later kom die telegram van sy vrou toe by die basis aan. Die troep pass uit toe hy lees: 'VAN TONDER VAN TONDER VAN TONDER VAN TONDER. TWEE MET GEWERE EN EEN DAARSONDER.'

 
Blinde Skoot
Jesus Sien Vir Jou
Warm koffie
Kyk voor jy ry
Etiket verhoudings
Piesang en 'n Koekie



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge