22 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Warm koffie

Gradering: 3.40

Werner vertel :Ons dogter, nou 16, was sowat 4 jaar oud toe sy hierdie kwytgeraak het. My vrou het ernstige nierpyp/urienweg ontsteking opgedoen en kla by my dat dit geweldig brand toe sy by die toilet uitkom. "Jaaaa" se die klein Natanya, "Dis daai warm koffie wat mamma altyd drink!!"

Gemerk met: Kinders, Medies
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hare was
Bad jy?
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!

Blinde Skoot
Die Wyse Man
Draai dit terug
Gooi die visse asseblief
Lewensredding
Dom vraag



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge