19 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Seksuele uitputting

Gradering: 3.59

Die professor het sy klas 'n werkstuk gegee. hy sê dat dit 'n baie belangrike werkstuk is geen verskonings sal aanvaar word vir laat inlewering nie, behalwe natuurlik siekte (met die bygaande doodsertifikaat as bewys) of dood in die familie (met die bygaande doodsertifikaat). 'n Student vra: "En wat van seksuele uitputting?" "Wel, van der Merwe, dan moet jy seker maar net leer hoe om met jou linkerhand te skryf."

Gemerk met: Seks, Slim, Student, Uitgevang, Universiteit
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Op Vakansie
Die Kreuner
Bybelverkope

Blinde Skoot
Keuteltjie Op Die Mat
Culture vulture
Die slegte rapport
My bene kan dit nie meer hou nie
Spietkop gee Klappe



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge