23 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Blondines

Soek hom!

Gradering: 2.20

'n Blondine het werk gekry as sekretaresse, Baas: "Juffrou, slaan tog net vir my mnr Strydom se nommer in die gids na."

Na twee uur vra die baas weer: "Hoe vorder jy met daardie nommer?" Blondine: "Sjoe meneer. Ek is nou al by die H's."


Gemerk met: Werk
 
Verwante Grappies
Bybelverkope
Slaweskip
Moderne Onderwys
ID honderd T foutjie
Verbetering

Blinde Skoot
'n Whisky vir my vriende
Wie was eerste?
Selle ou storie
Tyd vlieg
Dom vraag



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge