20 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Kyk voor jy ry

Gradering: 3.25

'n Man wat hoog in die takke was, klim een nag op die bus. Hy steier in die gangetjie op en val neer langs 'n bejaarde dame. Sy kyk hom op en af en sê: "Ek het nuus vir jou. Jy is reguit op pad hel toe." Die man spring toe op en roep: "Stop, stop! Ek is op die verkeerde bus!"

Gemerk met: Bejaardes, Dinges Aanjaag, Windgat
 
Verwante Grappies
Koei se kind!
Een Aand Op 'n bus
Die Kreuner
Twee Standbeelde
Oupa Op Die Stoep

Blinde Skoot
Oupa
Jesus Sien Vir Jou
Karooskape Tel
Wat jy waar kry?
Die wiel was pap



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge